SARIE BRUID | Wedding inspiration
SARIE BRUID bied jou hope idees om jou te inspireer vir jou spesiale dag | SARIE BRUID shares ideas to inspire you for your special day
190 Pins
·5y
REGTE TROUE: Lente-fees in Muldersdrift | Sarie
Lieflik soos ’n lentebloeisel: Simone se tweestuk-trourok is uit die versameling van die Oekraïense ontwerper Oksana Mukha. Die lyfkous het appliekwerk van kantblomme en die deurskynende organzaromp ’n weelde van organzablomme en -skoenlappers in warm blospienkskakerings. Simone het twee tulle-lae in verskillende skakerings van pienk by die romp gevoeg om dit effe minder deurskynend te maak.
REGTE TROUE: Lente-fees in Muldersdrift | Sarie
Simone se dramatiese blomoorbelle is van Lovisa. Haar gladde bob het ’n kontemporêre kinkel verleen aan die romantiese voorkoms. Drew was propvol ouwêreldse sjarme in sy militêre styl-pak in ’n kleurmengsel van boergonje en bessierooi. Sy geblomde strikdas en sakdoek is van LoveDavid.
We think you’ll love these